# Die VF Plus verwelkom die EFF-leier Julius Malema se vonnis van vyf jaar regstreekse gevangenisstraf en sê die uitspraak versterk die oppergesag van die reg en bevestig niemand is bo die Grondwet verhewe nie. Die woordvoerder, Heloïse Denner, sê die vonnisoplegging bly onderhewig aan appèl, wat beteken Malema kan voortgaan om te dien as Parlementslid tot die proses afgehandel is. Sy sê Malema se gedrag wek ernstige kommer oor geskiktheid en respek vir demokratiese instellings:
VF Plus sê Malema-saak versterk aanspreeklikheid in die openbare amp [KLANK]
AFR DennerOnMalema