# Die Vryheidsfront Plus sê weens die kommerwekkende agteruitgang in bekwaamheid en swak prestasie, is dit hoog tyd vir ‘n omvattende vaardigheidsondersoek van die Johannesburgse metrobestuur. Volgens die jongste kwartaalverslag van die stadsbestuurder, Floyd Brink, het sewe van die 22 bestuurders nie hul vorderingsteikens bereik nie. Franco de Lange van die VF Plus sê hierdie getalle is bloot ‘n simptoom van ‘n sistemiese tekort aan die nodige vaardighede in middelbestuur en op tegniese gebied:
VF Plus sê Johannesburg se swak vorderingsverslag eis vaardigheidsondersoek [KLANK]
AFR FrancoONAudit