Skip to content

Statistieke SA berig die mynsektor beleef ‘n skerp styging in produksie en verkope [KLANK]

# Statistieke Suid-Afrika sê mynbouproduksie het op ‘n jaar grondslag met 9,7-persent in Februarie gestyg. Die toename is hoofsaaklik gedryf deur sterk winste in platinumgroepmetale, chroomerts, mangaanerts en goud, terwyl dalings in ystererts en steenkool die algehele prestasie benadeel het. Juan-Pierre Terblanche van Statistieke SA sê mineraalverkope het met 58,3-persent toegeneem in vergelyking met die vorige jaar, hoofsaaklik versterk deur skerp stygings in goud en platinumgroepmetale:

 

AFR TerblancheOnMiningFeb26