Skip to content

SALGA vra plaaslike regering moet ‘n sterker rol speel in ekonomiese ontwikkeling [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging vra munisipaliteite moet in die middelpunt van plaaslike ekonomiese ontwikkeling geplaas word, en voer aan ontwikkelende plaaslike regering moet meer as dienslewering bied om dryfvere van produksie en groei te word. SALGA se president, Bheki Stofile, het op ‘n beraad beklemtoon plaaslike ekonomiese ontwikkeling moet infrastruktuur, landbou, vervaardiging en plaaslike verkryging insluit. Hy beklemtoon landelike paaie, spesiale integrasie van ekonomiese sones en vaardigheidsontwikkeling is sleutel-voorkeure:

ENG StofileOnSummit