Skip to content

VF Plus sê dringende ingryping is nodig om die rioolkrisis in Mogale City aan te pak [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê hulle het die LUR vir Omgewingsake, Evan Botha, versoek om beslissend op te tree teen die voortdurende rioolkrisis in die Mogale City-munisipaliteit. Jaco Mulder van die party sê die situasie het oor tyd herhaaldelik versleg, met ernstige en gereelde voorvalle van onbehandelde riool wat by die pompstasie in Pine Haven Estates oorloop. Hy sê hierdie storting besoedel vleilande, grondwater en uiteindelik die Krokodilrivier:

AFR MulderONSewage