Skip to content

Sokker: Banyana Banyana klop Algerië in die eerste van twee internasionale vriendskaplike wedstryde [KLANK]

# Sokker: Banyana Banyana het Algerië met 1-0 geklop in ʼn internasionale vriendskaplike wedstryd in Durban. Nthabiseng Majiya het die enigste doel in die 35ste minuut aangeteken. Dit was die eerste van twee vriendskaplike wedstryde tussen die twee lande terwyl hulle gereed maak vir die Vroue-Afrikabeker in Julie in Marokko. Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, sê sy is tevrede met die uitslag, maar hulle kan steeds verbeter:

ENG EllisOnPerformance