Skip to content

Cosatu dring aan op geregtigheid na Emfuleni-verklikker se wrede moord [KLANK]

# Die vakbondfederasie Cosatu is verontwaardig oor die moord op ‘n munisipale werker van Emfuleni in Gauteng nadat sy beweerde korrupsie blootgelê het. Martha Rantsofu het onreëlmatighede rakende munisipale rekeninge aangemeld en ‘n saak by die Valke aanhangig gemaak. Zanele Sabela van Cosatu vra wetstoepassing om diegene wat verantwoordelik is, vinnig aan te keer en te vervolg, en beslag te lê op bates wat met die beweerde korrupsie verband hou:

ENG SabelaOnMurder