Skip to content

Ledwaba sê bewerings van omkopery teen hom is ongegrond [KLANK]

# Die waarnemende regterpresident van Gauteng, Aubrey Ledwaba, sê bewerings van omkopery teen hom voor die Madlanga-kommissie is ongegrond, maar kan die integriteit van die regbank skaad. Die kommissaris van die Regterlike Dienskommissie, Maboku Mangena, het hom tydens sy onderhoud vir die hoofregter-posisie gevra waarom hy nie spesiale verlof oorweeg het nie omdat dit in die beste belang van die regbank is. Ledwaba sê hy het senior en afgetrede regters geraadpleeg:

ENG-LedwabaOnAllegations