Skip to content

Ledwaba is gereed om regterpresident van Gauteng te wees [KLANK]

# Die adjunk-regterpresident van Gauteng, Aubrey Ledwaba, sê hy is gereed om die afdeling te lei weens sy ervaring van die Forum vir Hofhoofde en die Landdroste-kommissie. Hy het tydens sy onderhoud met die Regsdienste-kommissie die swaar werklas van albei rolle erken en sê besprekings met die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, mag nodig wees. Ledwaba sê sy blootstelling aan geregtelike leierskapstrukture het hom toegerus vir sleutelverantwoordelikhede:

ENG-LedwabaOnExperience