Skip to content

DA in Gauteng lig onveilige besetting van gebou in Mogale City uit [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê onwettige besetters in die 49 Blommenstein-eiendom in Mogale City, leef steeds in haglike en gevaarlike toestande. Die provinsiale Departement van Infrastruktuurontwikkeling besit die gebou. Die DA-lid, Nico de Jager, sê premier Panyaza Lesufi se regering het versuim om waardige behuising te voorsien en provinsiale geboue te beveilig:

ENG JagerOnBuilding