# Krieket: Indiese spelers oorheers die jongste Wisden-toekennings wat as die glansrykste in die sport beskou word. Vier mansspelers van Indië is onder die publikasie se vyf spelers van die jaar -Shubman Gill, Ravidra Jadeja, Rishabh Pant en Mohammed Siraj – en die vyfde is die Engelse se aanvangskolwer Haseeb Hameed. Gill het ook die Wisden-trofee vir die beste toetsprestasie ontvang vir sy 330 lopies in die tweede toets teen Engeland op Edgbaston. Die voorste mansspeler is die Australiese snelbouler Mitchell Starc en die voorste vrouespeler Deepti Sharma van Indië.
Krieket: Indiese spelers oorheers die jongste Wisden-toekennings