# Build One South Africa se leier, Mmusi Maimane, veroordeel die beweerde verkragting van ʼn 12-jarige meisie deur ‘n 58-jarige man in Dobsonville, Soweto. Hy het aan eNCA gesê hierdie afskuwelike daad is nog ʼn waarskuwing oor die menslike koste van die regering se voortslepende versuim om die register van seksoortreders ten volle openbaar en toeganklik te maak. Maimane vra die maksimum vonnis indien die beskuldigde skuldig bevind word:
Maimane vra beter toepassing van maatreëls om seksuele oortredings te voorkom [KLANK]
ENG MaimaneOnRape