# Die Stad Tshwane verwelkom die ondertekening van ʼn memorandum van verstandhouding tussen die Nasionale Behuisingsfinansieringskorporasie en Behuisingsmaatskappy Tshwane. Die vennootskap sal fokus op befondsingsgeleenthede, uiteenlopende behuisingstipes en gedeelde kennis om ʼn betekenisvolle verskil te maak. Die metro-woordvoerder vir Menslike Nedersettings, Doreen Mokgolo, sê die projek wil behuisingsgeleenthede uitbrei en werk aan die ontwikkeling van geïntegreerde en volhoubare gemeenskappe:
Tshwane bevorder bekostigbare behuising deur strategiese vennootskap [KLANK]
ENG DoreenONHousing