# Die Gautengse regering sê die onlangse verklaring deur DA-leier Solly Msimanga, waarin premier Panyaza Lesufi versoek word om die getekende prestasie-ooreenkomste van alle LUR’e vry te stel, is feitelik verkeerd en misleidend. Die provinsiale woordvoerder, Elijah Mhlanga, sê getekende prestasie-ooreenkomste vir alle Gautengse LUR’e is op 16 Oktober 2025 openbaar gemaak. Hy sê dit is nog ‘n misleide poging deur die DA om onenigheid te skep waar dit bestaan nie:
Gauteng-regering sê DA se bewering oor LUR-prestasie-ooreenkomste is verkeerd en misleidend [KLANK]
ENG MhlangaONMisleading