# Adjunkpresident Paul Mashatile verwelkom die Openbare Beskermer se bevindings waarin hy en die minister van Vervoer, Barbara Creecy, vrygespreek is van oortredings rondom die aanstelling van die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, John Lamola. Mashatile se waarnemende woordvoerder, Keith Khoza, sê die bevindings verwerp bewerings van onbehoorlike privaat onderhoude en bevestig weer vertroue in die integriteit van die werwingsproses binne staatsbeheerde entiteite:
Mashatile verwelkom Openbare Beskermer se uitspraak oor aanstelling van uitvoerende hoof van SAA [KLANK]
ENG-KhozaOnMashatile