Skip to content

MK-party eis dringende optrede met vervolging van polisiemoorde in Cato Manor [KLANK]

# Die MK-party eis dat strafregtelike aanklagte weer ingestel word teen voormalige lede van die Cato Manor-eenheid, insluitend dié van oud-polisiebeampte Johan Booysen, oor beweerde buitegeregtelike moorde in KwaZulu-Natal. Die party kritiseer die Nasionale Vervolgingsgesag omdat hy die saak in 2019 teruggetrek het sonder om die bewyse behoorlik te oorweeg. Nhlamulo Ndhlela van die party sê hulle het die NVG ‘n sperdatum van sewe-dae gegee om te reageer:

ENG NdhlelaOnCatorManor