# Misdaadvoorkomingsoperasies in Villieria en Silverton in Pretoria het die naweek gelei tot die inhegtenisneming van 325 verdagtes vir verskeie strafregtelike oortredings. Dit sluit in moord, verkragting, gewapende roof en huisbraak. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 67 ongedokumenteerde immigrante word aangehou en verwerk vir deportasie:
Meer as 300 verdagtes aangekeer tydens misdaadvoorkomingsoperasies in Tshwane [KLANK]
AFR JohanONSuspects