# Gholf: Die Brit Justin Rose het sy frustrasie gelug nadat hy weer nie die Amerikaanse Meesterstoernooi kon wen nie. Hy het saam derde geëindig nadat hy in ‘n stadium in die laaste ronde twee houe voor was. Rory McIlroy het gewen. Die 45-jarige Rose het ook verlede jaar teen McIlroy verloor in ‘n uitspeelronde. Rose erken dit was ‘n kans wat hy deur sy vingers laat glip het:
Gholf: Nog ‘n verlore kans vir Justin Rose om die Meesters te wen [KLANK]
ENG RoseOnPerformance