Skip to content

Rugby: Twee bekende Springbok-vrouesewesspelers word opgeroep vir Hongkong [KLANK]

# Rugby: Twee Springbok-vrouesewesspelers, Zintle Mpupha en Eloise Webb, is na die groep teruggeroep vir die eerste Sewes-wêreldkampioenskaptoernooi, wat hierdie naweek in Hongkong gespeel word. Mpupha het in Januarie vir die nasionale groep uitgedraf, terwyl Webb die span laas in 2024 verteenwoordig het. Die afrigter, Cecil Afrika, het ook die nuwelinge Jané Mulder en Owami Mohuli by die groep ingesluit. Mpupha sê die senior spelers is gereed om nog ‘n tree vorentoe te gee:

ENG MpuphaOnSystem