# Die leier van ActionSA en burgemeesterskandidaat vir Johannesburg, Herman Mashaba, het kommer uitgespreek oor die afgradering van die kredietvooruitsigte van die Stad Johannesburg. Die Global Credit Rating Company het wesenlike onsekerheid in die metro se ouditproses uitgewys, nadat hy nie sy jaarlikse finansiële state gepubliseer het nie. ActionSA se woordvoerder, Omogolo Taunyane, sê vroeër vandeesmaand het die Johannesburgse Effektebeurs die metro van verhandeling geskors oor hierdie kwessie, ‘n voortslepende wanbestuurskrisis:
Mashaba sê Johannesburg se kredietgraderingsverlaging dui op ‘n wanbestuurskrisis [KLANK]
ENG TaunyaneONRating