Skip to content

Tennis: Jannik Sinner is die Monte-Carlo Meesters-kampioen en weer die wêreld-nommer-een [KLANK]

# Tennis: Die Italianer Jannik Sinner het die verdedigende kampioen, Carlos Alcaraz, geklop en sy eerste Monte-Carlo-meesters-titel gebuit. Hy is nou weer die wêreld-nommer-een. Dit is Sinner se derde Meesters-een-duisend-titel vanjaar na sy oorwinnings in Indian Wells en Miami. Hy het sy wenlopie in die Meesters-reeks tot 22 wedstryde uitgebrei. Sinner, wat die voorste ranglysposisie by Alcaraz afgeneem het, sê dit beteken vir hom baie om die titel te wen:

ENG SinnerOnWinning