Skip to content

Gautengse Onderwysdepartement staar tekort aan onderwysers en vermoë in die gesig [KLANK]

# Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê die provinsie se onderwysstelsel gaan gebuk onder voortgesette uitdagings soos oorvol klaskamers, agterstande met infrastruktuur, swak leeruitkomste en ʼn tekort aan onderwysers. Dit volg nadat leerder-inskrywings vanjaar tot meer as 2,8-miljoen verdubbel het. Maile sê gehalte en beskikbaarheid van onderwysers bly reg oor die provinsie ongelyk, veral in belangrike vakke. Hy sê die provinsie het ʼn tekort aan gekwalifiseerde onderwysers in wiskunde, wetenskap en tegnologie, met ʼn geraamde tekort aan 370 onderwysers in tegniese vakke:

ENG MaileOnTeachers