Skip to content

Sibusiso Dyonase glo as hy as DA-leier verkies word sal hy die party vorentoe neem [KLANK]

# Sibusiso Dyonase sê as hy as die nuwe DA-leier verkies word, sal hy die party se optrede en besluite in lyn bring met sy kernwaardes. Hy het gister afgevaardigdes by die party se verkiesingskongres in Midrand, Gauteng, toegespreek. Dyonase, wat die koukusleier in die Sedibeng-munisipaliteit is, het tot die stryd toegetree wat wyd verwag word om die voorloper, die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, te bevoordeel. Dyonase sê dit is nou die tyd om ‘n leier te kies wat die party vorentoe kan neem:

ENG DyonaseOnLeadership