# Geordin Hill-Lewis, die kandidaat vir leierskap van die DA, sê hy wil leierskap bied wat gegrond is in diens en aanspreeklikheid, en wat verstaan dat niemand in die party groter is as die saak wat hulle dien nie. Hill-Lewis, die burgemeester van Kaapstad, word beskou as die voorloper om John Steenhuisen op te volg. Hy het gister tydens ‘n toespraak by die DA se verkiesingskongres in Midrand, Gauteng, aan afgevaardigdes gesê hulle taak is groter as om die party se winste te verdedig:
Geordin Hill-Lewis sê hy bied leierskap aan wat gegrond is op aanspreeklikheid [KLANK]
ENG LewisOnTask