Skip to content

SAPD, EMPD, tugstappe beveel in Mbense-moordsaak [KLANK]

# Die SAPD en Ekurhuleni Metropolisiedepartement is opdrag gegee om dissiplinêre stappe te doen teen twee konstabels wat verbind word met die moord op Emmanuel Mbense in Brakpan. Getuienis voor die Madlanga-kommissie het daarop gedui dat Mbense, ‘n roofverdagte, na bewering in 2022 gemartel is, voordat sy liggaam by die Duduza-dam in Nigel gevind is. ‘n Woordvoerder van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat, Lizzy Suping, sê van die twaalf verdagtes is vier van die SAPD, drie van die Metropolisie en vyf privaat burgers:

ENG-SupingOnMbense