# Die sekuriteitsdeskundige, Willem Els sê die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat se aanbeveling vir tugstappe teen die hoof van die Presidensiële Beskermingseenheid, generaal-majoor Wally Rhoode, is geregverdig en ernstig. OPOD het die verslag oor president Cyril Ramaphosa se Limpopo Phala Phala-plaasdiefstal van ongeveer tien-miljoen-rand in 2020, gedeklassifiseer. Els beklemtoon Rhoode moes streng prosedures handhaaf, maar het sy gesag oorskry deur ‘n ongemagtigde ondersoek uit te voer, wat aanspreeklikheid en behoorlike polisiëringsstandaarde ondermyn het:
Sekuriteitsdeskundige steun Opod-bevindinge oor Phala Phala-plaas [KLANK]
ENG-ElsOnRhoode