# Die uitvoerende hoof van die Organisasie teen Belastingmisbruik, Wayne Duvenage, het ‘n beroep gedoen op volle deursigtigheid na die bekendmaking van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat se gedeklassifiseerde verslag oor president Cyril Ramaphosa se diefstal van tien-miljoen-rand op sy Phala Phala-plaas in Limpopo. Die verslag beveel tugstappe aan teen generaal-majoor Wally Rhoode en ander amptenare oor beweerde onreëlmatighede in die hantering van die 2020-voorval. Hy het duidelike antwoorde oor die saak in ‘n onderhoud met Newzroom Afrika versoek:
OUTA eis deursigtigheid oor Phala Phala-bevindinge [KLANK]
ENG-DuvenageOnPhalaPhala