Skip to content

Ramaphosa ontken betrokkenheid by Opod se Phala Plala-plaasverslag [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het betrokkenheid by die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat se gedeklassifiseerde verslag oor die diefstal van tien-miljoen-rand op sy Phala Phala-plaas in Limpopo ontken. Ramaphosa wou nie in detail kommentaar lewer nie, aangesien die verslag tugstappe teen generaal-majoor Wally Rhoode aanbeveel oor beweerde onreëlmatighede in die hantering van die saak. Opod sê polisieprosedure is geminag tydens die informele herwinningsoperasie. Die president sê die proses moet sy verloop neem:


ENG-RamaphosaOnIpid