Skip to content

Gholf: Legende Tom Watson sê hy het gedink LIV spelers is veronderstel om lewenslank verban te wees [KLANK]

# Gholf: Die agtmalige major-kampioen Tom Watson kritiseer die PGA-toer omdat hulle Brooks Koepka en Patrick Reed toelaat om van LIV Gholf terug te keer. Die 76-jarige Amerikaner voer aan die toer het nie sy woord gehou met sy belofte aan getroue spelers nie. Koepka het in Januarie teruggekeer terwyl Reed volgende jaar weer sal aansluit. Watson sê hy het gedink LIV-spelers word lewenslank geskors:

ENG WatsonOnLIVPlayers