# Die polisie in Tshwane het gister tydens ‘n misdaadvorkomingsoperasie in Atteridgeville en Pretoria-Wes 381 verdagtes vir verskeie oortredings in hegtenis geneem. Dit sluit in vir moord, poging tot moord en gewapende roof. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê van dié inhegtenisnemings was 106 in verband met oortredings wat met geslagsgeweld verband hou.
Meer as 300 verdagtes in Tshwane vasgetrek in operasie vir misdaadvoorkoming [KLANK]
AFR JohanONCrime