Skip to content

Melania Trump ontken bande met Jeffrey Epstein en Ghislaine Maxwell [KLANK]

# Die Amerikaanse presidentsvrou, Melania Trump, het berigte verwerp dat sy ‘n verhouding met die wyle finansier en seksoortreder Jeffrey Epstein en sy medepligtige, Ghislaine Maxwell, gehad het. Die Epstein-lêers wat vroeër vanjaar deur Amerika se justisiedepartement openbaar gemaak is, bevat ‘n e-pos uit 2002 tussen Melania Trump en Maxwell, wat sy beskryf as slegs korrespondensie in ‘n ligte trant. In ‘n buitengewone opmerking uit die Wit Huis het sy beklemtoon dat sy nie ‘n getuie of ‘n genoemde getuie oor enige van Epstein se misdade was nie:

ENG MelaniaOnEpstein