# Die Gautengse polisie stel ondersoek in nadat twee mense gister in Ormonde, suid van Johannesburg, doodgeskiet en nog twee gewond is. Volgens berigte was een van die oorlede slagoffers na bewering ‘n plaaslike sakeman wat deur twee sekuriteitswagte begelei is terwyl hy kontant vervoer het toe die skietery plaasgevind het. Gauteng se polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê niemand is nog gearresteer nie en die motief vir die skietery is onbekend:
Twee mense, een vermoedelik ‘n sakeman, in Ormonde, Johannesburg, doodgeskiet [KLANK]
ENG NevhuhulwiOnShooting