# Die Stad Kaapstad nooi inwoners en belanghebbendes uit om te help om Harrington-plein aan die oostekant van die Stadskom te hervorm. Planne sluit in die verbetering van voetgangerveiligheid deur middel van verkeerskalmeringsmaatreëls. Die doel is om stedelike hernuwing en sterker skakels tussen nabygeleë gemeenskappe, insluitend Distrik Ses en die Stadskom, te ondersteun. Die adjunkburgemeester, Eddie Andrews sê openbare insette is noodsaaklik om die hernuwing te lei, gemeenskapsverbindings te versterk en stedelike herlewing te ondersteun:
Nuwe visie vir Harrington-plein, Stad Kaapstad vra gemeenskapsgedrewe oplossings [KLANK]
ENG AndrewsOnHarringtonSquare