Skip to content

Malema vra kiesers om dienslewering en beleid bo politieke foefies te stel [KLANK]

# Die leier van die EFF, Julius Malema sê kiesers moet dienslewering en beleid bo persoonlikhede prioritiseer in die aanloop tot die plaaslike regeringsverkiesings. Malema het aan die media gesê Suid-Afrika het optrede nodig oor kwessies soos  swak dienslewering, slaggate en onwettige storting, nie uitbeeldings van mislukkings nie. Hy waarsku selfvoldaanheid en mislukking nie geduld sal word nie en het partylede aangespoor om aktief met gemeenskappe te skakel en te verseker dat plaaslike kwessies aangespreek word:

ENG MalemaOnVoters