Skip to content

Inwoners aangespoor om Johannesburg se 2026/27- begroting- en tariefbeleid te vorm [KLANK]

# Die Stad Johannesburg versoek inwoners om kommentaar te lewer oor sy konsep-Geïntegreerde Ontwikkelingsplan, begroting vir 2026/27 en voorgestelde tariewe. Voorgestelde tariefverhogings sluit in 8,63-persent vir elektrisiteit, 12,5-persent vir water en 3,6-persent vir eiendomsbelasting. Die metro se woordvoerder, Nkosana Lekotjolo, sê openbare deelname is die sleutel tot die vorming van dienslewering en toekomstige beplanningsvoorkeure:

ENG LekotjoloOnBudgetPolicy