Skip to content

Vragmotor het omgeslaan by oprit na N12-Oos by Gillooly’s-kruising [KLANK]

# ʼn Vragmotor het vanoggend by die oprit na die N12-Oos by die Gillooly’s-kruising in Bedfordview, Gauteng, omgeslaan en sy vrag verloor. Die oprit is tans gesluit terwyl opruimingsoperasies aan die gang is. Die Ekurhuleni-metropolisie se woordvoerder, Millicent Kekana, sê motoriste moet die N3-Noord in die rigting van Gillooly’s vermy as hulle kan:

ENG KekanaONClosed