Skip to content

ANC in Wes-Kaap verwelkom NVG se klag teen Bitou-onderburgemeester oor wapenvoorval [KLANK]

# Die ANC in die Wes-Kaap verwelkom die Nasionale Vervolgingsgesag se besluit om die Bitou-munisipaliteit se onderburgemeester, Nokuzola Kolwapi, amptelik aan te kla. Dit volg na ʼn video van Desember 2025 waar Kolwapi al dansende ʼn vuurwapen rondswaai en talle skote afvuur. Sy sê dit was ʼn speelgoed-vuurwapen. Die ANC se streekswoordvoerder, Moyisi Magalela, sê Kolwapi se optrede om ʼn vuurwapen in die openbaar af te vuur, is ʼn misdaad:

ENG MagalelaOnGun