Skip to content

Eerste minister Starmer sê daar lê baie werk voor om Straat van Hormoes te heropen [KLANK]

# Die Verenigde Koninkryk se eerste minister, Keir Starmer, sê daar lê baie werk voor om die belangrike Straat van Hormoes te heropen, ten spyte van die skietstilstandooreenkoms van twee weke tussen Amerika en Iran. Iran se Rewolusionêre Wagkorps sê skeepvaart deur die seestraat het gestop nadat Israel na bewering die skietstilstand in Libanon verbreek het. Starmer het gister tydens ʼn besoek aan Saoedi-Arabië gesê die skeepvaartbedryf moet vertroue hê dat hy veilig deur die Straat van Hormoes kan vaar:

ENG StarmerOnStrait