Skip to content

UWK-studie waarsku grondwatervlakke in Kaapstad daal gedurende droogte [KLANK]

# ‘n Studie deur die Universiteit van Wes-Kaapland het aan die lig gebring dat grondwatervlakke in Kaapstad daal namate die droë periode voortduur. Met damme op 47,8-persent in April, waarsku navorser Sesethu Fikileni dat versigtige bestuur nodig is om strenger waterbeperkings te vermy. Hy sê dubbellaagmodellering is noodsaaklik om volhoubare grondwatergebruik te verseker en oorbenutting tydens droogtes en uiterste weersomstandighede te voorkom:

ENG FikileniOnStudy