# ‘n Dosent in politieke wetenskap aan die Universiteit van Pretoria, Chris Isike, kritiseer die Amerikaanse president, Donald Trump, se dreigement om Iran se hele beskawing te bombardeer en uit te wis en noem dit volksmoord. Hy waarsku dit kan die gevaar van aanvalle verhoog en skend internasionale humanitêre reg. Isike voeg by die situasie is nie ‘n oorwinning nie, maar ‘n taktiese skuif, en Iraniërs moet versigtig en waaksaam bly:
Professor aan Universiteit van Pretoria noem Trump se dreigement teen Iran volksmoord [KLANK]
ENG IsikeOnTrump