# Die nuut-aangestelde Gautengse LUR vir Finansies, Nkululeko Dunga, sê sy hooftaak is om die provinsie se finansies bestendig te maak. Die 2026/27-begroting is byna 180-miljard-rand, wat drie hoof-voorkeure ondersteun, naamlik die bevordering van inklusiewe groei en werkgeleenthede, die lok van beleggings en die verbetering van lewensomstandighede en welstand deur betroubare dienste. Dunga sê die begroting is beperkend, en inkomsteverbetering is nodig om meer geld in te bring:
Gauteng se nuwe LUR vir Finansies sê verdere inkomste-verbetering is nodig [KLANK]
ENG DungaOnBudget