Skip to content

DA in Gauteng sê Emfuleni onvervind projekkrisis van R4,2-miljoen [KLANK]

# Die DA in Gauteng sê hy is bekommerd oor die stadige vordering met kapitale projekte in die Emfuleni-munisipaliteit waar geld swak bestee word en inwoners geen resultate sien nie. Ses van 23 projekte, wat die opgradering van die Moshoeshoe-pad insluit, is steeds half klaar. Duncan Mthembu van die DA sê dit skep ʼn kommerwekkende prentjie omdat die toelaag van 4,2-miljoen-rand aan die Uitgebreide Openbarewerkeprogram vinnig bestee is, maar daar is min sigbare resultate:

ENG MthembuONPROJECT