# ʼn Brand het gisteraand by die Riverlea Secondary School in Johannesburg uitgebreek, ʼn dag voordat skole vir die tweede kwartaal heropen. Talle geboue by die skool, insluitend ʼn biblioteek, ʼn klaskamer, ʼn paar pakkamers en ʼn laboratorium is totaal verwoes. Dis dieselfde skool waar elf klaskamers op 27 April 2025 in ʼn brand beskadig is. Die beheerliggaam se voorsitter, Keagan Everson, het aan die SABC gesê hy glo die brand is doelbewus gestig:
Nog ’n brand verwoes dele van Riverlea Secondary School in Johannesburg [KLANK]
ENG EversonOnFire