# Die hoof van die Tshwane-metropolisie, Yolande Faro, beklemtoon die stadsbestuurder hou wel toesig oor haar aanstelling, maar kan nie inmeng met bedryfs-personeelbesluite nie. Dit volg ná die Madlanga-kommissie se kommissaris, Sisi Baloyi, ‘n verduideliking gevra het nadat getuienisse van Ekurhuleni se Metropolisie kommer laat ontstaan het oor bestuur en aanspreeklikheid in munisipale wetstoepassingsstrukture. Faro verklaar wetgewing wys haar die verantwoordelikheid toe vir werwing, bevorderings en oordragte in die munisipale polisiediens:
TMPD-hoof verduidelik stadsbestuurder het geen gesag oor aanstellings nie [KLANK]
ENG-FaroOnCityManager2