# Die Johannesburg Metropolisie doen ‘n beroep op motoriste om veiligheid eerste te stel voor die heropening van skole. Verkeer op die hoofroetes, insluitend die N1, N3 en N12, sal na verwagting toeneem met verkeersopeenhopings by tolplazas en wisselaars. Beamptes bly steeds regoor die stad ontplooi om padveiligheid af te dwing. JMPD-woordvoerder Xolani Fihla waarsku teen spoedoortredings, dronkbestuur en moegheid, en om waaksaam te bly om ongelukke te voorkom:
Johannesburg Metropolisie waarsku padgebruikers om versigtig te wees met Pase- spitsverkeer [KLANK]
ENG-FihlaOnSafety