# Die Madlanga-kommissie van ondersoek hervat vandag met sy verhore en ondersoek na beweerde korrupsie binne die strafregstelsel en bewerings van politieke inmenging. Die kommissie se laaste getuie was sersant Fannie Nkosi, van die polisie se Gautengse georganiseerde misdaadeenheid, wat in hegtenis geneem is na ‘n klopjag verlede week by sy huis in Pretoria en sal die week in die hof verskyn. Nkosi word na bewering met die Groot 5-kartel verbind. ‘n Nuwe getuie sal na verwagting vandag getuig.
Madlanga-kommissie hervat ondersoek na korrupsie-bewerings in die regstelsel