Skip to content

Man sterf terwyl hy in Gonobie-rivier swem [KLANK]

# Die Nasionale Seereddingsinstituut het ‘n verdrinking bevestig by die Gonubie-rivier, wat op Gonubie-strand in die Oos-Kaap uitloop. NSRI-woordvoerder Craig Lambinon sê ‘n 30-jarige man van Johannesburg is uit die water gered en ondanks kunsmatige asemhalingspogings deur lewensredders en paramedici, is hy op die toneel dood verklaar. Lambinon sê die polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen en owerhede het hul meegevoel met die slagoffer se familie en vriende betuig:

ENG-LambinonOnDrowning