Skip to content

Sanco dreig om politieke steun aan ANC te onttrek na Gautengse kabinetskommeling [KLANK]

# Die burgerlike organisasie Sanco in Gauteng dreig om sy politieke steun aan die ANC te onttrek na premier Panyaza Lesufi se kabinetskommeling. Gautengse voorsitter Abram Mashishi het aan Newzroom Afrika gesê die skuif is roekeloos en Lesufi moet bedank. Hy beskuldig hom dat hy nie die alliansie se besluite oorweeg nie en sy eie neem, soos met die aanstelling van Nkululeko Dunga van die EFF as LUR vir Finansies:

ENG-MashishiOnLesufi