# Ekurhuleni se burgemeester, Nkosindiphile Xhakaza, het ‘n omvattende interne ondersoek gelas na ernstige bewerings teen senior amptenare van die metropolisie, insluitend die geskorste adjunkhoof, Julius Mkhwanazi. Die Madlanga-kommissie het verlede week getuienis vanaf verskeie amptenare aangehoor wat beweer die EMPD is deur misdadige groepe geïnfiltreer. Xhakaza sê hy het ook die stadsbestuurder opdrag gegee om binne 30 dae ‘n voorlopige verslag oor die ondersoek in te handig:
Ekurhuleni se burgemeester gelas ‘n ondersoek na EMPD-amptenare wat betrek word by die Madlanga-kommissie [KLANK]
ENG-XhakazaOnMkhwanazi