Skip to content

Slegs paar dae oor om kommentaar te lewer op vervoer- en toegangsplan vir Kaapstadse middestad [KLANK]

# Inwoners, die sakegemeenskap en rolspelers kan tot Sondag kommentaar lewer oor die voorgestelde Vervoer- en Toegangsplan vir die Kaapstadse middestad. Die konsepplan stel ʼn veeldoelige benadering voor om die funksionele vermoë van die middestad te vergroot en in sy ekonomiese ontwikkelingsbehoeftes te voorsien. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Beweeglikheid, Rob Quintas, sê die visie vir die middestad is ʼn veilige en insluitende vervoernetwerk wat doeltreffend en goed verbind is:

ENG RobonProposed